Pous Sixtus IV

Pous Sixtus IV
Geboortenaam Francesco della Rovere
Pontifikaat begin 9 Augustus 1471
Pontifikaat eindig 12 Augustus 1484
Voorganger Paulus II
Opvolger Innocentius VIII
Gebore 21 Julie 1414
Savona, Italië
Sterf 12 Augustus 1484
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Sixtus

Sixtus IV was die 212de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1471 tot 1484. Hy het die Sixtynse kapel laat bou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy